trou en funksie koördinering
naam
Kim Lancefield
foon
072 268 4669
epos
web
inligting
kliek hier om 'n kwotasie te versoek

Opsoek na 'n trou koördineerder vir jou troue in Gauteng?  Verlief op die droom van 'n perfekte troue, maar oorweldig deur die detail en verantwoordelikhede wat daarmee gepaart gaan?  By One of a Kind Funksies en Troues kan ons jou help om jou droom te bewaarheid.

One of a Kind trou koördineerders bied jou 'n professionele, buigbare en persoonlike trou diens.  Ons benadering is vriendelik en effektief - ons is hier om jou te help met die skep van jou spesiale dag.  Elkeen van ons troues is so uniek soos die bruidspaar en geen twee troues is ooit dieselfde nie.  Ons is trots op ons oorspronklikheid en kreatiwiteit en ons sal baie nou met jou saamwerk om 'n onvergeetlike trou ervaring te verseker.

One of a Kind  trou koördineerders bied jou:

  •     Blomme
  •     Koeke
  •     Uitnodigings
  •     Tafel plasings
  •     Chapel opstelling
  •     Persoonlike geskenkies
  •     Fotograaf
  •     Videograaf
  •     Haar stylering en grimering
  •     Rokmaak en verstellings

Skakel ons gerus vir meer inligting of stuur 'n e-pos deur op die e-pos skakel hierbo te kliek.

Laat weet ons asseblief dat jy One of  Kind trou koördineerders  op perdekoop.co.za gevind het!

© 2010 perdekoop.co.za
werf-skakels · lys jou besigheid · blog · terme · kontak